Prosperitas doen die volle debiteure bestuur van u skool se skoolgelde

 

Wat kan Prosperitas u bied

  • Prosperitas neem die volle bestuur van die administrasie en vordering van skoolgelde oor vanaf ‘n sekere datum en maak bestaande personeel vry om op ander belangrike funksies te fokus.
  • Prosperitas word ‘n verlengstuk van die skool wat die dag tot dag administrasie en vordering aktiwiteite van skoolgelde doen en verslag lewer oor hierdie aktiwiteite.
  • Prosperitas ontvang slegs vergoeding indien ons beter presteer as die skool se geskiedkundige prestasie.

Implementering en Aksieplan

  • Die skool verskaf ’n volle stel boeke ten opsigte van die vorige en huidige jaar aan Prosperitas vir evaluasie.
  • Prosperitas maak ‘n finale voorstel gebaseer op die ware syfers wat verskaf is.
  • Prosperitas stel voor dat ons voorbeelde van alle huidige dokumentasie insluitend kontrakte met ouers ens. ontvang vir evaluering en voorstelle.

Indien u wil gebruik maak van Prosperitas se dienste t.o.v volle Debiteure Bestuur skakel ASB vir

Jackie Liversage by 086 177 6777 of 082 572 7026

of stuur epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.