Deel van Prosperitas taak is om opleiding aan die finansiële personeel by die skole te verskaf. Ons ondersteun en bemagtig die skole met die nodige dokumentasie en prosesse om gelde vinniger te vorder sodat slegte betalers tot ‘n minimum beperk word.

Prosperitas het 7 jaar gelede begin om Werkswinkels aan te bied in samewerking met Fedsas. Die werkswinkels het so populêr geraak dat Prosperitas dit nou jaarliks aanbied.  

Van die onderwerpe wat gedek is, is

Skool finansies
Hoe klop my begroting
Wat is my rol by die skool 
Vrystellings Opleidingsessies
ens.

Die opleiding word gefasiliteer deur Paul Colditz, Jaco Deacon, Riaan van der Bergh en Suzaan Mellet van Fedsas.

Vir meer inligting rakende die opleiding kontak ons gerus!


 

Kant Menu2 1

Kant Menu1 1

Kant Menu3 1

Kant Menu4 1

Betalingsooreenkoms

Indien u wil betaal met 'n debietorder voorsien ons asseblief van die volgende deur die voltooiing van alle relevante inligting!

of

Skakel ons gerus op 0861776777

Kontak Besonderhede

Vir meer inligting kontak ons op
086 177 6777

Ons kantoor is soos volg
Maandag - Vrydag 7:30 - 16:30

admin@prosperitas.co.za

Werks Geleenthede

Ons is tans opsoek na die volgende persone:

Inbelsentrum agente
Data Laaier
Finansiele Assistent

Indien jy belangstel en enige ondervinding het kontak ons gerus!